Die ANC se nasionale konferensie het Saterdagoggend afgeskop met Malusi Gigaba as gasheer by 'n ontbytgeleentheid van die ANC se Progressiewe Sakeforum by Nasrec in Johannesburg. President Jacob Zuma se laaste toespraak as ANC-leier het later die middag gevolg. Netwerk het die dag in beeld vasgevang.






















