ANC-kongres

SPESIALE UITSENDING: Netwerk24 by ANC-konferensie

Netwerk24 se verslaggewers Gert van der Westhuizen en Philda Essop het met Theo Venter, politieke ontleder, gepraat by die ANC se nasionale konferensie, wat vandag begin.

* Lesers op die app sal na Netwerk24 se YouTube-kanaal herlei word.

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM