Hier is die jongste syfers in grafika:
2022-07-17 10:43:04
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) maak eers weer Maandag nuwe data bekend.
2022-07-16 08:33:12
Aktiewe gevalle
Daar is altesame 7 324 aktiewe gevalle landwyd.
So lyk die syfers per provinsie:
Gauteng: 818
KwaZulu-Natal: 2 548
Limpopo: 46
Mpumalanga: 213
Noord-Kaap: 62
Noordwes: 162
Oos-Kaap: 181
Vrystaat: 1 274
Wes-Kaap: 2 020
2022-07-16 08:33:09
2022-07-16 08:33:06
Jongste syfers
Nuwe gevalle
Volgens die nasionale departement van gesondheid se jongste inligting is 406 nuwe infeksies Vrydag in Suid-Afrika aangemeld, wat die kumulatiewe syfer na 3 999 751 laat styg het.
Sterftesyfer
Nog 3 sterftes is aangemeld. Dit bring die sterftesyfer op 101 918 te staan.
Herstelsyfer
Uit die 3 999 751 infeksies het 3 890 509 mense al herstel. Dit verteenwoordig 'n herstelkoers van 97,3%.
Inentings
Altesame 37 025 629 dosisse entstof is reeds toegedien.










