Covid-19

PEILING | STEM NOU: Moet ons nog maskers dra?

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Dr. Joe Phaahla, minister van gesondheid, sê die vyfde vlaag van die Covid-19-pandemie kan voor die winter verwag word - dalk gouer as 'n nuwe kommerwekkende variant opduik. Daarom moet Suid-Afrikaners nog maskers dra.

LEES: Ons bly gemasker, maar meer kan dalk sport gaan kyk - Phaahla

Wat dink jy? Moet die dra van maskers om mense teen Covid-19 te beskerm steeds verpligtend wees?

(Klik op die opsie "See previous responses" om die resultate te sien as jy klaar gestem het).

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM