Omgewing

WEERKAART | Die weer in jou streek Saterdag

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
die weer in jou streek
die weer in jou streek (Grafika24)

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku oor toestande Saterdag wat bevorderlik is vir die ontstaan van wegholveldbrande in die noorde van KwaZulu-Natal, die ooste van Mpumalanga en die noorde en sentrale dele van Limpopo.

Gauteng

Sonnig en warm.

• Pretoria: 15 °C tot 30 °C

• Johannesburg: 15 °C tot 28 °C

• Vereeniging: 15 °C tot 30 °C

Mpumalanga

Sonnig en warm. Baie warm in die Laeveld. Gedeeltelik bewolk in die platorand en die suidelike Hoëveld.

• Mbombela: 11 °C tot 35 °C

• eMalahleni: 12 °C tot 28 °C

• Standerton: 6 °C tot 28 °C

• Skukuza: 11 °C tot 38 °C

Limpopo

Sonnig en warm. Baie warm in die Laeveld.

• Polokwane: 8 °C tot 30 °C

• Tzaneen: 10 °C tot 33 °C

• Musina: 14 °C tot 35 °C

• Lephalale: 11 °C tot 33 °C

• Mokopane: 14 °C tot 31 °C

Noordwes

Sonnig en warm.

• Potchefstroom: 10 °C tot 29 °C

• Mahikeng: 10 °C tot 30 °C

• Rustenburg: 11 °C tot 30 °C

• Vryburg: 9 °C tot 29 °C

Vrystaat

Sonnig en warm.

• Bloemfontein: 12 °C tot 26 °C

• Bethlehem: 7 °C tot 26 °C

• Kroonstad: 11 °C tot 28 °C

• Ficksburg: 9 °C tot 25 °C

Noord-Kaap

Mistig in die oggend in die kusgebied, andersins sonnig en koel tot warm.

• Upington: 12 °C tot 29 °C

• Kimberley: 11 °C tot 27 °C

• Alexanderbaai: 12 °C tot 22 °C

• Sutherland: -1 °C tot 22 °C

Wes-Kaap

Gedeeltelik bewolk en koel. Warm in die noordelike binneland.

• Kaapstad: 12 °C tot 21 °C

• Vredendal: 12 °C tot 25 °C

• George: 9 °C tot 20 °C

• Worcester: 10 °C tot 22 °C

• Beaufort-Wes: 11 °C tot 25 °C

Oos-Kaap

Miskolle in die oggend in die weste, andersins gedeeltelik bewolk en koel met motreën in die oostelike binneland.

Gedeeltelik bewolk en koel met motreën in die ooste.

• Gqeberha: 10 °C tot 21 °C

• Graaff-Reinet: 7 °C tot 22 °C

• Oos-Londen: 15 °C tot 20 °C

• Port St. Johns: 18 °C tot 20 °C

• Mthatha: 12 °C tot 20 °C

KwaZulu-Natal

Mistig in die oggend in die suidoostelike binneland, andersins gedeeltelik bewolk en koel tot warm met enkele reënbuie. Baie warm in die noorde.

• Durban: 18 °C tot 25 °C

• Richardsbaai: 20 °C tot 25 °C

• Pietermaritzburg: 14 °C tot 25 °C

• uMnambithi (Ladysmith): 11 °C tot 31 °C

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM