KYK HIER:
Die Regterlike Dienskommissie (RDK) gaan Donderdag onderhoude met sewe kandidate vir die vyf vakante pos by die hooggeregshof in KwaZulu-Natal voer. Die RDK het Woensdag geen kandidate vir die vakante pos by die appèlhof aanbeveel nie. Die onderhoude word oor die volgende week in Sandton gevoer om verskeie vakante poste by die land se hooggeregshowe en arbeidshof te vul.



















