KYK HIER:
Die Regterlike Dienskommissie (RDK) voer Vrydag onderhoude met kandidate vir drie vakature in die Johannesburgse arbeidshof en twee in die hooggeregshof in Middelburg.
Onderhoude word daagliks tot volgende Donderdag in Sandton, Johannesburg gevoer om verskeie vakante poste by die land se hooggeregshowe en arbeidshof te vul.
* Volg dit regstreeks op Netwerk24.



















