Promosie

Die groot skool beteken groot pryse, Ma!

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: verskaf.
Foto: verskaf.

Die eerste skooljaar is 'n groot mylpaal in enige kind se lewe. Dit is gewoonlik die eerste keer dat hulle uniform dra, agter 'n lessenaar moet sit, leer lees en somme maak. Ackermans en Huisgenoot wil graag hierdie opwindende avontuur saam met julle aanpak - van bekostigbare skoolklere, -tasse en -skoene, tot prettige, opvoedkundige inhoud wat hulle sal help deur die jare wat voorlê. En daarom verstaan ons presies hoe groot die eerste skooldag is! Ackermans en Huisgenoot gee pryse ter waarde van R6000 weg, plus pryse in gelukstrekkings vir mense wat aan die stemming deelneem. Skryf in vir ons kompetisie sodat jou kleinding sy skooljaar met 'n wen kan begin.

Skryf so in:

1. Gaan na www.graadeen.kuier.co.za/

2. Laai 'n foto op wat jy op jou kind se eerste dag in die "groot skool" geneem het.

3. Hou Huisgenoot dop om te sien of jy een van die top-drie is.

Jy kan wen:

  • Eerste prys: R3 000 kontant
  • Tweede prys: R2 000 kontant
  • Derde prys: R1 000 kontant

Jy kan ook R200 se Ackermans-geskenkbewyse wen deur te stem! Moenie hierdie geleentheid misloop nie. Neem 'n foto van jou kind en kry almal om vir julle te stem.

KOMPETISIEREëLS, BEPALINGS EN VOORWAARDES: Die kompetisie word van 11 Januarie 2023 tot 5nm. op 31 Januarie 2023. Klik hier vir die bepalings en voorwaardes.

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM