Maak toe die deure en gordyne en hou hierdie inligting net tussen ons.
Ek gaan nou iets met julle deel waarvan baie min mense in Suid-Afrika weet:
- Het julle geweet dat as jy nuwe intreevlak meenthuise bou of koop, SARS tot soveel as 100% van die koste aan jou teruggee?
- Het julle geweet dat bogenoemde huise met die bank se geld gekoop kan word en deur huurders betaal word?
- Dit beteken jy kry geld terug wat jy nie eens uitgegee het nie. Boonop word die huurders nie eens deur jou bestuur nie. Professionele "geen-nonsens" huurbestuurders doen dit vir jou.
- Het julle geweet dat as jy bogenoemde eiendomme in jou eie gespesialiseerde trust hou kan jy al die inkomste en kapitaalwinste daarop 100% belastingvry maak?
Nie eens die dood kan ons welvaart stop nie.
Ons kan nou wel nie jou dood omseil nie, maar ons kan alle doodskoste, soos byvoorbeeld Boedelbelasting, Eksekuteursfooie en BTW op die bates, 100% omseil. Dit beteken jou eggenoot of kinders gaan ALLES erf. Nie net die karige oorblyfsels, indien enige, van ‘n afgestorwene se boedel nie.
Bogenoemde is maar enkele voorbeelde van die "streetwise" dinge wat ons gewoonlik net met ons lede deel. Hierdie metodes, wat 100% wettig is en al vir eeue deur die rykes gebruik word, word nie op skool of universiteit geleer nie. Nie eens die gewone rekenmeester of finansiële adviseur weet altyd hoe dit werk nie.
Suid-Afrikaners wat in Suid-Afrika wil bly kan dit nie doen soos jou voorouers dit gedoen het nie. Die manier waarop hulle dit gedoen het is juis die rede hoekom jy nie vandag hulle bates besit nie. Doen dit anders en ervaar die mag wat met ewigdurende welvaart gepaard gaan.
Op Saterdag om 09:00 sal ek julle in Afrikaans op ‘n gratis webinaar vertel hoe dit werk. Bespreek nou jou plek op grootgeldklub.com.
Terloops, julle gaan ook later uitvind hoe ons die dreigemente oor grondonteiening in geleenthede omskep!
Maar wag, laat ek eerder nie nou te veel uitlap nie. Ons praat weer Saterdag.
Groete,
Coert Coetzee
Ontwikkelaar van die Wealth Masters Metode in 1996 en stigter van die Wealth Masters Club in 2003 wat vandag met meer as 700,000 volgelinge een van die grootste beleggersklubs in die wêreld is.
Hierdie inskrywing en inhoud word geborg, geskryf en verskaf deur Groot Geld Klub. Netwerk24 aanvaar geen aanspreeklikheid vir die geadverteerde dienste of produkte nie.












