Ackermans wil jou en jou graadeentjie help om die jaar met reusepryse te begin. Kry jou kamera reg, laai al jou toestelle (ons weet hoe dit gaan) en neem na hartelus foto's op die spesiale dag. Jou kind se eerste dag van skool is 'n heuglike oomblik, en ons wil saam met jou in die kosbare herinnering deel.
Daarby kan jou kleinding GROOT wen - met nog meer kanse om munt te slaan. Is jy reg vir die terug-skool-toestormloop? Jy sal alles wat jy vir die nuwe skooljaar nodig het by Ackermans kry.
Maak die meeste van wonderlike afslag en rus jou kind uit vir minder. Dit is een ding minder waaroor ma's hulle hoef te bekommer - dus kan jy die opwindende reis saam met jou kinders geniet. En moenie vergeet om vir ons opwindende kompetisie in te skryf nie!
Skryf so in
- Neem 'n oulike/spontane foto van jou graadeentjie
- Kliek hier
- Laai jou kind se foto op en kies in watter afdeling jy wil inskryf
- Deel jou inskrywing aanlyn met #graadeentjie2021 en haak @Kuier by om die stemme te laat inrol
- Wat volgende? GROOT pryse!
Meer oor die pryse
- Eerste prys: R6 000 - kontantbewys geborg deur Freedom Stationery
- Tweede prys: R4 000 - kontantbewys geborg deur Freedom Stationery
- Derde prys: R2 500 - kontantbewys geborg deur Freedom Stationery
- Oulikste glimlag: Een van 10 pare B-First skoolskoene ter waarde van R119,95 geborg deur Bata
- Beste houding: Wen een van vyf skryfbehoefte-geskenkpakke vir graad 1 van Evolve Files ter waarde van R200
- Stemmerspryse: Wen dalk een van 10 Ackermans-geskenkbewyse van R1 000 - net vir stem!
Besoek hier vir nog inligting en die volledige bepalings en voorwaardes.












