Die vroue van The Bachelor SA gee dieliefde nog 'n kans deur diere van die Bond teen Wreedheid teenoor Diere (ACCL)te help om nuwe tuistes te vind. Hier is almal se gunsteling prokureur, JozaanDigue. Sy deel haar ervaring met die diere en gee 'n paar wenke oor dieversorging van jou troeteldier … en sommer ook raad vir Lee!
Die AACL word deur dotsure.co.zageborg, wat ook die amptelike borg is van The Bachelor SA.
Jozaan was nie die enigste van dievroue wat sonder ‘n roos huis toe gestuur is wat liefde by die oulike dieregevind het nie. Hier word Jenna en Michelle D se voete onder hulle uitgeslaan!
Jy kan nou die volle seisoen van TheBachelor SA op Showmax stroom.












