Promosie

Wen grimering ter waarde van R3 000 in Minki se program

Foto: Verskaf
Foto: Verskaf

Minki van der Westhuizen dra GOSH-grimering in haar geselsprogram en nou kan jy nes sy skitter. Gaan bloot na VIA TV se Facebookblad en volg die aanwysings op die Minki-kompetisieplasing boaan die blad om in te skryf.

Nuwe episodes van Minki word elke Woensdag om 20:00 op VIA (DStv-kanaal 147) uitgesaai, met heruitsendings op Saterdae om 18:30. (Saam met Bacher and Co., Fragrance Fanatic South Africa, Rosefield, GOSH Copenhagen South Africa en Incanda Furniture.)

Dié kompetisie duur van 16 Januarie 2019 tot 17 April 2019 om middernag. Jy kan soveel kere inskryf soos jy wil. Personeel en gesinne van Media24 en die prysborg mag nie deelneem nie. 'n Mens moet die vorm voltooi om 'n kans te hê om te wen. As 'n wenner nie binne drie oproepe in werkure bereik kan word nie, sal 'n nuwe wenner gekies word. Media24 en die prysborg aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige skade wat uit inskrywing vir of deelname aan die kompetisie spruit nie.

Deur aan die kompetisie deel te neem, stem jy in dat Media24 en die borg jou af en toe mag kontak rakende promosies en ander bemarking wat dalk op jou relevant kan wees, onderhewig aan jou reg om sodanige promosies en bemarking van die hand te wys.

Pryse is nie oordraagbaar nie en kan nie vir 'n ander prys of kontant geruil word nie. Die prysborg is verantwoordelik vir die verskaffing van die pryse binne 'n redelike tyd (4-6 weke).

  • Die prys moet voor 31 Januarie 2020 opgeëis word.

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM