Promosie

Wen 'n ADCO CBD-geskenkpak

Foto: verskaf
Foto: verskaf

Het jy al CBD-olieprodukte beproef? CBD (cannabidiol) is 'n verbinding wat in die cannabisplant voorkom - 'n volkome wettige bestanddeel wat vele gesondheidsvoordele bevat - en dit kan help met die verligting van matige pyn en simptome wat met stres verband hou.

Adcock Ingram (Edms.) Bpk. het onlangs hul vlagskip-cannabis-gegronde reeks, ADCO CBD, bekendgestel. Ter viering van die nuwe uitreiking gee ADCO CBD nege beperkte uitgawe-geskenkpakke met handelsmerkgoedere ter waarde van R650 weg. Skryf in vir 'n kans om 'n koel drasak, notaboek en pen te wen!

Meer oor die ADCO CBD-reeks

  • ADCO CBD PAIN beskikbaar in druppel- (15 ml en 30 ml), kapsule- en jelvorm (50 g)
  • ADCO CBD STRESS beskikbaar in druppel- (15 ml en 30 ml) en kapsulevorm
  • ADCO CBD DAILY beskikbaar in druppel- (15 ml en 30 ml) en kapsulevorm

Die produkte is laboratoriumgetoets, gehaltebeheer is toegepas en dit bevat nie suiker of tartrasien nie, en boonop kry jy dit by Adcock Ingram, 'n voorste farmaseutiese maatskappy.

Die reeks is by uitgesoekte Clicks- en Dis-Chem-winkels en uitgesoekte onafhanklike apteke en aanlyn winkels beskikbaar.

Klik hier vir nog inligting en sluit op Facebook by die gesprek aan.

Skryf so in:

Deel jou antwoord en voltooi die vorm hier onder.

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM