Puik familiewoning

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister

As jy soek na 'n ruim familie­woning in 'n rustige buurt, is dié pragtige huis dalk net die een.

Die woning spog met drie ruim slaapkamers en drie bad­kamers. Die sit- en eetkamer is oopplan en die kombuis groot met oorgenoeg plek.

Die hoofslaapkamer.
Die hoofslaapkamer.

Die hoofslaapkamer met 'n en suite-badkamer spog ook met 'n inloopkas en loop uit op die tuin en swembad.

Een van die groot trekpleis-ters van die eiendom is die woonstel met twee slaapkamers en 'n badkamer wat verbind is met die hoofhuis.

Die tuin is professioneel uitgelê en vloei uit na die swembad en toegeboude lapa, wat bydra tot die rustigheid van die eiendom.

Kortliks:

Area: Sinoville, Pretoria

Prys: R2 180 000

Erfgrootte: 1 120 m²

Slaapkamers: 3

Badkamers: 3

Motorhuis: 1

Parkeerplek: 4

Agent: Rawson. Kontak Alfonso van Schalkwyk by alfonso.vsw@rawson.co.za of

078 465 1451, of Estienne Fourie by estienne.fourie@rawson.co.za of 066 086 0411.

  • Vir meer inligting, besoek property24.com en gebruik die verwysingsnommer 113800796.

SPELETJIES VANDAG

CTA