Energie

Beurtkrag opgeskort

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Beurtkrag is Donderdagmiddeag om 16:00 ingestel. Foto: Reuters
Beurtkrag is Donderdagmiddeag om 16:00 ingestel. Foto: Reuters

Eskom het beurtkrag om middernag opgeskort nadat fase 2-beurtkrag Donderdagmiddag op baie kort kennisgewing ingestel is.

Eskom sê 2 015 MW se opwekkingskapasiteit is teruggekry terwyl daar ook 'n verwagte afname in kragverbruik die naweek en genoeg noodreserwes is.

Beplande instandhoudingswerk word voortgesit om seker te maak die stelsel is gereed vir die winter, wanneer die vraag na elektrisiteit gaan toeneem.

"Ons spanne werk daaraan om teen volgende Dinsdag nog 6 000 MW se opwekkingskapasiteit beskikbaar te hê."

CTA