Beleggings

Só vaar JSE in 2020

Die batebestuursfirma Cannon stel elke jaar 'n grafiek op om te wys hoe die JSE se indeks van alle aandele deur nuusgebeure beïnvloed is. Vanjaar het die indeks 'n enorme insinking in Maart beleef, maar toe stewig teruggebons. Die indeks self het met 3% gestyg. Die opbrengs, dividende ingesluit, beloop nou nagenoeg 4,35%.

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM