Noord-Kapenaar vanjaar se beste verkoper

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Riaan Janse van Vuuren ontvang sy prys as Pannar Seed se Verkoopverteenwoordiger van die Jaar 2024. Op die foto is die span van Pannar Seed saam met hom: (van links) Nick Goble, Flip Botha, Janse van Vuuren, Christin Hunter en John Odendaal. Foto: VE

Die Verkoopverteenwoordiger van die Jaar vir 2024 van Pannar Seed is onlangs aangewys as Riaan Janse van Vuuren van die Noord-Kaap. Van Vuuren, wat die verkoopverteenwoordiger in Hopetown en Douglas is, is erken vir sy uitstaande prestasie, toewyding en bydrae tot Pannar se sukses. Hier volg vanjaar se streekswenners:

KwaZulu-Natal en Kaap

Wenner: Willem J.J. Jansen van Rensburg

Tweede plek: Andrew du Plessis

Gauteng, Suid-Mpumalanga en Oos-Vrystaat (sentraal)

Wenner: Gerrit Nel

Tweede plek: Stephan le Roux

Oos-Hoëveld en Limpopo

Wenner: Dawie Jacobs

Tweede plek: Bennie de Villiers

Wes-Vrystaat

Wenner: Francis Grimbeek

Tweede plek: Petrus J.J. Delport

Noord-Kaap

Wenner: Riaan Janse van Vuuren

Tweede plek: Charlie de Beer

Noord-Wes

Wenner: Pieter Geldenhuys

Tweede plek: Jacques Lubbe

SPELETJIES VANDAG

CTA