Styl

Die grootste sonbril-trend vir die somer

FOTO Unsplash / Vil Son
FOTO Unsplash / Vil Son

Is jy op soek na 'n nuwe sonbril vir die somer? Die SARIE-modespan help jou kies!

Dit lyk of sonbrille met geel lense die somer se móét-modebykomstigheid gaan wees. Ons het eers gewonder, maar hou al hoe meer daarvan. Geel is immers 'n vrolike kleur en laat jou sommer dadelik aan somer dink.

Bekendes soos Bella Hadid, Kendall Jenner, Kylie Jenner, Rita Ora en Adam Levine is almal reeds gaande oor die nuwe trend!

Hier is die SARIE-modespan se gunstelinge:

Ray-Ban (R2 290)

Ray-Ban (R1 999)

Vogue (R1 590)

Magdel Muller

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM