Twee uitrustings, een kos 'n astronomiese R3000 en die ander uitrusting kos R730. Die SARIE-modespan het vir jou twee uitrustings bymekaar gesit om 'n punt te bewys: Jy hoef nie duisende rande spandeer om 'n mooi uitrusting te hê nie.
Uitrusting 1: R730
T-Hemp, Mr Price
Broek, Legit by Zando
Hakskoene, (R249, 99), The Fix
Skouersak, H&M
Oorbelle, Mr Price
Uitrusting twee: R3000
T-Hemp, H&M
Broek, Mango
Hakskoene, Mango
Skouersak, Country Road by Woolworths
Oorbelle, H&M
Watter een verkies jy?













