Styl

WEN Swarovski-juwele

Swarovski
Swarovski

Gee glans aan 'n alledaagse uitrusting met juwele van Swarovski. Laat treffende krisaloorbelle die praatwerk doen, of betower met 'n armband en halssnoer.

Bernice Dodd in SARIE se Julie 2019-uitgawe
Bernice Dodd in SARIE se Julie 2019-uitgawe

In SARIE se Julie-uitgawe: Vergulde ringe met Swarovski-kristalle (R1 390 elk), Swarovski. Vergulde halssnoer met oseaan-motiewe en Swarovski-kristalle (R1 990),Swarovski. Blinker-minirok (R679), Zara. GROOTTES Rok: S-L

Koop die bostaande en ander Swarovski-juwele by 'n Swarovski-winkel naby jou of aanlyn op hul webtuiste.

Elke maand wen een gelukkige leser Swarovski-juwele op SARIE.com. Skryf in en wie weet, dalk is jy die volgende wenner!

SARIE-modespan

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM