Die lang wag is verby! Baie geluk, matrieks!
Die NSS-uitslae is op die spesiale Netwerk24 matriekuitslae-webtuiste bekend gestel. Matrieks kan met hul eksamennommer of hul skool se naam as soekterme soek.
IEB-matrieks se uitslae is ook hier beskikbaar. IEB-matrieks kan slegs met 'n eksamennommer soek.
Lees ook al die matrieknuus en ontmoet dié jaargroep se toppresteerders.
KLIK HIER VIR DIE UITSLAE!
* Onthou: Daar is leerlinge wat besluit het om nie hul uitslae in die media te laat publiseer nie.













