Matrieks

SPOG | Fairmont High se matrieks vlieg hoog

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Fairmont High streef na uitnemendheid deur geleenthede te soek vir almal om hul unieke potensiaal te verwesenlik deur selfdissipline in 'n betroubare, aangename en sorgsame atmosfeer van wedersydse respek.

Hulle spog met:

  • 'n Slaagsyfer van 99,6%
  • 56 A-gemiddeldes
  • 551 vak-A's
  • 93,6% matriekvrystelling
  • 9 kandidate met 'n gemiddelde van 90%+
  • 47 kandidate met 'n gemiddelde van 80 tot 89%
  • 71 kandidate met 'n gemiddelde van 70 tot 79%

"Veels geluk klas van 2024."

Hier is hul topvyf-presteerders:

Nikita Campbell. 7 A’s. Gemiddelde: 92%
Nikita Campbell. 7 A’s. Gemiddelde: 92%
Daniela Demaio. 7 A’s. Gemiddelde: 92%
Daniela Demaio. 7 A’s. Gemiddelde: 92%
Caylen Krause. 7 A’s. Gemiddelde: 91,9%
Caylen Krause. 7 A’s. Gemiddelde: 91,9%
Gabrielle de Faria. 7 A’s. Gemiddelde: 91,9%
Gabrielle de Faria. 7 A’s. Gemiddelde: 91,9%
Oscar Berteler. 7 A’s. Gemiddelde: 91,1%
Oscar Berteler. 7 A’s. Gemiddelde: 91,1%

Die blad is betaal en die inhoud verskaf deur die adverteerder. Netwerk24 aanvaar geen aanspreeklikheid vir die geadverteerde dienste of produk nie.

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM