MySkool

4M-atletiekbyeenkoms

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Hoër Meisieskool Paarl

Faith Konde hardloop soos blits! Sy was die beste o. 15-baan-atleet van die dag. Foto's: EJ Langner

Hoër Meisieskool Bloemhof

Mignonne de Beer (o. 19) word gelukgewens deur die hoof-afrigter van atletiek, Suzanne Ferreira, nadat sy die 100 m vir o. 19's gewen het.

Rhenish Girl's High School

Paton Vermeulen het 'n goeie begin in die o. 15-200 m.

Hoër Meisieskool La Rochelle

Kylie Basson het die o. 17-100 m-hekkies in 14.18 sek. kafgedraf, die 200 m in 25.11 sek. en het die eerste plek behaal in die 100 m wat sy in 12.27 sek. gehardloop het.

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM