Aksiekrieketspanne blink uit

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die o. 13-WP-aksiekrieketspan het aan die jaarlikste IPT-toernooi by Fourways Arena in Johannesburg deelgeneem. Hulle het al sewe wedstryde gewen en sodoende in die eindstryd teen die Noordelikes te staan gekom. Die span het met ’n silwermedalje wegg

Die o.12 WP aksiekrieketspan het vyf uit hul 11 wedstryde by die ITP-toernooi gewen. Hulle het 'n sterk poging aangewend en in die finaal die skildmedalje gewen. Agter van links is Jan Stemmet (afrigter), Johann Riedemann, Hanno van Tonder, Luan Kleinhans, Jano Stassen, Kihano van Deventer, Kalla Pretorius, Anja van Coller en Yolande Stemmet (spanbestuurder). Voor is Handre Carstens, Jean Stemmet en Michael Tye. Foto: Verskaf.

SPELETJIES VANDAG

CTA