Die land se beste skoolkore het onlangs weer hul talente tydens vanjaar se ATKV Applous-skoolkoorkompetisie ten toon gestel.
Die kompetisie se eindronde het vanaf 30 Julie tot 2 Augustus in die ZK Matthews-saal by Unisa in Pretoria plaasgevind.
Hier is vanjaar se wenners:
Laerskool-ope en -meriete, en hoërskool-ope
- Laerskool-ope-wenners: St George's Diocesan School
- Laerskool-meriete-wenners: Afrikaans: Laerskool Mooirivier
- Die beste uitvoering van 'n voorgeskrewe lied: Laerskool Mooirivier
- Die beste uitvoering van 'n Afrikaanse lied: Laerskool Mooirivier
- Die beste uitvoering van 'n Afrika-lied: Laerskool Mooirivier
- Hoërskool-ope-wenners: Hoërskool Pearson
Laerskool-meriete en -prestige
- Laerskool-meriete: nie-Afrikaans-wenners: Lesedi Primary School
- Laerskool-prestige-wenners: Laerskool Durbanville
Laerskool-meriete: nie-Afrikaans
- Die beste uitvoering van 'n Afrika-lied: Laerskool van Riebeeckpark
- Die beste uitvoering van die voorgeskrewe werk: Lesedi Primary School
- Die beste uitvoering van 'n Afrikaanse lied: Lesedi Primary School
Laerskool-prestige
- Die beste uitvoering van 'n Afrika-lied: Laerskool Table View
- Die beste uitvoering van die voorgeskrewe werk: Laerskool Durbanville
- Die beste uitvoering van 'n Afrikaanse komposisie: Laerskool Eversdal
Hoërskool-meriete
- Hoërskool-meriete: gemeng-wenners: Hatfield Christian School
- Hoërskool-meriete: meisies-wenners: Hoër Meisieskool Paarl
- Hoërskool-meriete: seuns-wenners: St Alban's College
- Beste uitvoering van 'n Afrika-lied: Hoërskool Ferrum
- Beste uitvoering van die voorgeskrewe werk: Hoër Meisieskool Paarl
- Beste uitvoering van 'n Afrikaanse lied: Maritzburg College
Hoërskool-prestige
- Hoërskool-prestige: gemeng-wenners (met cum laude): Hoërskool Menlopark
- Hoërskool-prestige: meisies-wenners (met cum laude): Hoërskool Stellenberg
- Hoërskool-prestige: seuns-wenners: Afrikaanse Hoër Seunskool
- Beste uitvoering van 'n Afrika-lied: Hoërskool Ferrum
- Beste uitvoering van die voorgeskrewe werk: Eunice High School
- Beste uitvoering van 'n Afrikaanse lied: Eunice High School
















