Bastion-leerlinge gekies vir rugbygroep

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Laerskool Bastion is ongelooflik trots op M.W. Conradie, Unako Nkutshu en Stefan Rix wat gekies is vir die WP o. 12-rugbygroep waaruit die spanne gekies sal word. Bastion sien daarna uit om julle te ondersteun in jul spanne.

Foto:
Foto:

SPELETJIES VANDAG

CTA