Onder digsoorte kyk ons na die liriese gedig, epiese gedig en die dramatiese gedig. By digvorme kyk ons na die vrye vers, die elegie, die hekeldig of spotdig, die parodie, die volksgedig, en die ode.
Bloktyd-00:00
Bloktyd – Gedigte: Digsoorte en -vorme
Luister na die artikel
Intekenare kan na hierdie artikel luister











