MySkool

Cyber Tigers gaan in Texas meeding

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Cyber Tigers, vier leerlinge van die Hoërskool Swellendam, is onlangs as die nasionale wenners van die First Lego League (FLL)-kompetisie aangewys. Die leerlinge het in Johannesburg, by die Sci-Bono Science Career Centre, aan die kompetisie deelg
Die Cyber Tigers, vier leerlinge van die Hoërskool Swellendam, is onlangs as die nasionale wenners van die First Lego League (FLL)-kompetisie aangewys. Die leerlinge het in Johannesburg, by die Sci-Bono Science Career Centre, aan die kompetisie deelg (SYSTEM)

Die Cyber Tigers, vier leerlinge van die Hoërskool Swellendam, is onlangs as die nasionale wenners van die First Lego League (FLL)-kompetisie aangewys. Die leerlinge het in Johannesburg, by die Sci-Bono Science Career Centre, aan die kompetisie deelgeneem. Die span bestaan uit Jean Mouton (spankaptein), Luka Steenekamp, Christelle Glatz en Lara Pretorius. Hulle is gekies om Suid-Afrika in April 2024 in Houston, Texas, te gaan verteenwoordig.

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM