Baie geluk aan die Laerskool Durbanville-atlete wat Woensdag 28 Februarie se hitte in die Paarl trotseer het vir hul deelname aan die WP-atletiekkampioenskap. Martus Schoeman spog met ’n rekord in die 70 m-hekkies vir o. 11-seuns en Mila Vermeulen ka