FOTO'S | Paarl-interskole

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Hoër Jongenskool Paarl en Paarl Gimnasium het mekaar die naweek die stryd aangesê op die jaarlikse interskole. Foto: jaco marais

Die Paarl-interskole is 109 jaar oud en word as een van die grootste interskole ter wêreld beskou in terme van die getal aktiwiteite waarin die skole meeding en ook die getal toeskouers wat dit lok. Saterdag se hoogtepunt tussen die twee eerste rugbyspanne van die Hoër Jongenskool Paarl en Paarl Gimnasium is voor 'n skare van meer as 20 000 toeskouers beslis. "Dis uniek in die sin dat hierdie twee skole binne 2 km van mekaar geleë is. Elke jaar word dit net groter en die geskiedenis en tradisie dra by tot die sukses," sê Pieter Rossouw, die oud-Springbok-vleuel en huidige afrigter van Gimmies se eerste rugbyspan. Jaco Marais het die foto's geneem.

Die Hoër Jongenskool Paarl en Paarl Gimnasium het mekaar die naweek die stryd aangesê op die jaarlikse interskole.

Die netbal het uiteindelik gelykop geëindig.

Nina Cilliers van die Hoër Meisieskool Paarl in aksie op die hokkieveld. Gimnasium se eerste meisiehokkiespan het Vrydag met 4-0 geseëvier.

Die Paarl-interskole is 109 jaar oud en word as een van die grootste interskole ter wêreld beskou in terme van die getal aktiwiteite waarin die skole meeding.

Paarl Interschools Rugby, Paarl Gimnasium t. Hoër Jongenskool Paarl. Rugby. Foto: jaco marais

Paarl Interschools Rugby, Paarl Gymnasium vs Hoër Jongenskool Foto: jaco marais

Paarl Interschools Rugby, Paarl Gymnasium vs Hoër Jongenskool Paarl. Foto: jaco marais

SPELETJIES VANDAG

CTA