Gr. R-leerlinge skitter by eisteddfod

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto:
Foto:
Marquin Saayman en Tashia Daniels, beide gr. R-leerlinge aan Temperance Town Primêre Skool, het onlangs aan die Helderberg Eisteddfod deelgeneem. Marquin (Afrikaans, poësie) en Tashia (English, poetry) het elkeen 'n sertifikaat van uitnemendheid vir die beste prestasie in hul graad ontvang. Die skool is baie trots op die twee leerlinge.

SPELETJIES VANDAG

CTA