MySkool

Hier is 2024 se hoofleiers

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die hoofleiers van die Hoër Landbouskool Boland is Ruan Viviers (onderhoofseun) en Janco Visagie (hoofseun).

Die Hoërskool Porterville se VRL is agter van links Giselle Amsterdam, Ryan Witbooi, Macglasky Jordaan, Jozua Jordaan, Heinrich Redelinghuys, Kuyno Smit en Lené Kotzé. In die middel is Ethan Witbooi, Emile Matthee, Amanda Carstens, Desnine Bekeur, Ecarm Schreuder, Braam Theron, Mékayla Gordon, Zinrique Josephus, Mia Andreas en Zané Prins. Voor is Madrie Gouws, Arno Venter, Paula Viljoen (onderhoofmeisie), Amy-Jo Lothering (hoofmeisie), Ceaser Jansen (hoofseun), Rechardt du Preez (onderhoofseun), Brooklyn Sass en Gae-lynn Jantjies.

Die Hoërskool Roberston se hoofleiers is André Gelderblom (onderhoofseun), Bronwyn Hamilton (onderhoofmeisie), Simone du Preez (hoofmeisie) en Rickus van den Berg (hoofseun).

Die Hoër Landbouskool Oakdale se 2024-verteenwoordigende raad van leerlinge (VRL) is voor van links Adrian Smith, Deon Viljoen (onderhoofseun), Kurt Coetzee (hoofseun) en Joseph van der Merwe. In die tweede ry is Zandré Lategan, Daniël Joubert, Jacobus de Villiers, Rico Ferreira, Jandrian Goosen, Andreas Badenhorst en Gustav Schutte. In die derde ry is Ruben Bezuidenhout, Marno Meyer, Jannes Snyman, Erick Steyn, Bernard Erasmus, Artho Saayman en Sine Mdlankomo. In die vierde ry is Tristan Atsell, Dewaldt Jonck, Migail Barnard, Zander Groenewald, Henry Beukes, Hendrik de Beer en Kéan Enslin.

Die hoofleiers van die Hoër Meisieskool Paarl is van links Phia Heydenreich (hoofmeisie en VRL-voorsitter), Mariana van Zyl (skoolhoof), Heyke Lombard (projekvoorsitter), Leri Nel (projek-ondervoorsitter), Anke Stofberg (onderhoofmeisie en VRL-ondervoorsitter), Anja Stofberg (koshuishoofmeisie) en Isabella Cook (VRL-tesourier).

Die VRL hoofleiers is Isabella Cook, Phia Heydenreich en Anke Stofberg.

Kurt Coetzee, van Mosselbaai, is die Hoër Landbouskool Oakdale se hoofseun vir 2024.

Hugenote Hoërskool se hoofmeisie is Hazel Marais.

Vir akademie is André van der Westhuizen die onderhoofseun.

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM