Die Laerskool Durbanville se junior toneelproduksie, Kosblik, is gekeur om vanjaar by die KKNK op die planke te wees. Die groep tree op by die Klein KKNK-teater as deel van die Feesmark en is die enigste laerskool wat na die KKNK genooi is. Die tonee