MySkool

MyNext: Matrieks só gehelp om grootmenswêreld te betree

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Aandag Matrieks!

As jy oorweldig is deur die oorgang van matriek na die grootmenswêreld, of die eerste enorme tree na universiteitstudie, of die net so skrikwekkende oorgang van studie na werk, kan jy hulp vind by www.grad.org.za.

Mediapersoonlikheid Ruda Landman, in samewerking met StudyTrust, Van Schaik Uitgewers en Capitec, het drie boekies bymekaargesit, volgepak met duidelike, stap-vir-stap-raad oor hoe om elkeen van hierdie oorgange te hanteer. Jy kan dit aanlyn lees, aflaai en druk of na die podcasts luister. Dis verniet!

Ruda Landman, voormalige aanbieder van 'Carte Blanche'.
Ruda Landman, voormalige aanbieder van 'Carte Blanche'.

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM