Myskool

Paul Roos drie jaar onoorwonne

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Paul Roos Gimnasium se o. 15-tennisspan het vir die derde agtereenvolgende jaar die David Samaai-tennistoernooi gewen. Hulle het die Hoër Jongenskool Paarl in die eindstryd met 5-3 geklop. Die span was Dawid Fourie, Christian Oberhofer, Daneel Bester, Dawid-Wiese Viljoen, Christian Swart, Liyema Mancoba en Nicholas Fillis.

CTA