Die Hoër Meisieskool La Rochelle se hoofmeisie is Nalene Visser.
Die hoofleiers en leerlingrade vir 2024 is onlangs by skole in die Wes-Kaap en Oos-Kaap tydens prysuitdelings aangekondig. Dié skole deel wie volgende jaar aan die stuur van sake by hulle sal wees.
Die Hoërskool Bonnievale se hoofleiers is Robin Prins (onderhoofmeisie), Danika Grobler (hoofmeisie), Tyrese Thousand (hoofseun) en Mukelani Dube (onderhoofseun). Inlas: Joshu Jonck Die Hoër Tegniese Skool Drostdy se hoofleiers is Janco Roux (onderhoofseun), Mieke Beukes (hoofmeisie), Tertius Wantenaar (hoofseun) en Anmari du Toit (onderhoofmeisie. Inlas: Waylan Warne Die Hoër Meisieskool La Rochelle se hoofmeisie is Nalene Visser. Kelsey van Sitters is die VRL-voorsitter Die Worcester Gimnasium se hoofleiers is Barko de Wet (hoofseun) en Anja Theron (hoofmeisie). Die Hoërskool Charlie Hofmeyer se leiers is (voor van links) Luan Giliomee (onderhoofseun), Ettiene Wentzel (onderwyser), Arno Heyns (hoofseun), Liza du Toit (hoofmeisie), Marli Botha (onderwyser), en Jani van der Merwe (onderhoofmeisie). In die middel is Jamey-Leigh Botman, Talia van den Berg, Léolan Davids, Morgan Paxton, Jo-Marie du Toit en Lea Bester; en agter is Christoff van der Merwe, Heinrich du Toit, Jandré Wessels en Philip du Plessis. Die Hoërskool Hopefield se hoofleiers is Albertyn Schreuder (onderhoofseun), Aidan Strydom (hoofseun), Chrizandi Basson (hoofmeisie) en Daniella van Niekerk (onderhoofmeisie). Die hoofleiers van die Hoërskool Swartland vir 2024 is Kallie Boutsikaris (onderhoofseun), Carlo van der Merwe (hoofseun), Anike van der Merwe (hoofmeisie) en Riané Ligthart (onderhoofmeisie). Die Hoërskool Parel Vallei se hoofleiers is Henry Jones en Kiara Mahoney