Parel Vallei, in Somerset-Wes is wéér een van die Nasionale Senior Sertifikaat (NSS)-topskole (12de) in die Wes-Kaap. Die matriekklas van 2023 het PV se konstante strewe na Blue Thread-uitnemendheid gehandhaaf! Dié prestasies getuig van harde werk en TUNGU-deursettingsvermoë. Die onderstaande 70 A-kandidate het ‘n gemiddeld van 80% of hoër behaal / ‘n A-simbool in vier vakke.
Top5



















