Die Hoër Jongenskool Paarl se volle eerste rugbyspan sal die Westelike Provinsie aanstaande maand by die nasionale toernooie verteenwoordig.
Afgesien van die vyf spelers wat vir die streeptruie se Cravenweekspan gekies is, is 'n verdere nege manne van Boishaai ook ingesluit in die span van die WP-vyftiental vir die saamtrek in Middelburg (Mpumalanga). Vier spelers is vir die WP se Akademieweek-span gekies.
Voorts is Paul Roos Gimnasium, Rondebosch Boys' High, Paarl Gimnasium en Wynberg Boys' High ook sterk verteenwoordig in die drie o. 18-spanne. Die spanne is:
Cravenweek (7-12 Julie, Middelburg, Mpumalanga):Jordan Jooste (HJS Paarl), Bulela Mbala (Rondebosch), Altus Rabie (Paul Roos), Ismaeel Conrad (Rondebosch), Juan van der Merwe (HJS Paarl), Matthew van der Merwe (Rondebosch), Jaythen Orange (Wynberg), Jayden Joubert (HJS Paarl), Juvan Burden (Stellenberg), Brint Davids (Milnerton), Josh Neill (Rondebosch), Quintin Potgieter (Paarl Gim), Gert Kemp (Paul Roos), Jayden Brits (Landbouskool Boland), Morné Noble (Wynberg), Chadwin Sellidon (Milnerton), Ethan van Biljon (Stellenberg), Markus Muller (Paarl Gim), Randall-John Davids (Rondebosch), Jadon Ocks (Landbouskool Boland), Albert Lourens (Wynberg), Cole Moultrie (HJS Paarl), Jeneal Davids (HJS Paarl), Achmat Behardien (Wynberg).
WP-XV-TAL(Middelburg):Chadley Davids (Milnerton),Pieta Cilliers (Paarl Gim), Tommy Muller (HJS Paarl), Noah Gila (Wynberg), Bernard du Toit (HJS Paarl), Lisa Coka (Rondebosch), Gershom Pieters (HJS Paarl), Migael Turner, Bernhardt Schulze (albei Paarl Gim), Steph van der Merwe (HJS Paarl), Caleb Koeberg (Paul Roos),Siphesihle Mbungendler (SACS), Tjeripo Karuhumba (Wynberg), Mickyle Booyse (Paarl Gim), Liam de Villiers, Leighton Brinkhuis, Iwan Jordaan, Tristan Joubert (almal HJS Paarl), Kunene Gadu (Wynberg), David Kadima (Rondeosch), Jason Ocks (Landbouskool Boland), Mark Grindlay (HJS Paarl).Akademieweek:Zak Hickman (Paul Roos), Qawe Sawuka, Sango Zangqa (albei SACS), Devine Ambrose (Milnerton), Qiraan Hermanus (SACS), Gerrit van Vuuren, Lumhumdo Makholiso (albei Paul Roos), Gabriel Alfred (HJS Paarl), Jean Dreyer (Paar Gm), Wege van Zyl (HJS Paarl), Hendré van Zyl (Paarl Gim), Luke Kent (Paul Roos), Tandolwethu Sitole (SACS), Liam de Silva (Paul Roos), Caleb Bell (Rondebosch), Francois van der Merwe (HJS Paarl), Harry Soboil (Rondebosch), Tiaan Basson, Matthew Kleyn, Ashley Grootboom (almal Paul Roos), Shellvon Mabooi, Ethan Williams (albei Rondebosch), Josh le Roux (HJS Paarl).
Met 13 van sy 23 gekose spelers wat die Westelike Provinsieal vantevore verteenwoordig het, kan die Kapenaars se ervare LSOB-rugbyspan (Leerlinge met Spesiale Onderwysbehoeftes) goed stem dikmaak by die jaarlikse LSOB Cravenweek wat eerskomende Vrydag in Nelspruit begin.
Boonop kan samespel 'n verdere groot rol vir die streeptruie speel met 10 van die spelers wat leerlinge in die Axios-skool (Eersterivier) is, terwyl die Florida-skool (Ruyterwacht) en Westcliff (Bellville) elk vyf verteenwoordigers in die span het.
Die span isLiam Allen (Florida), Jean McEwan (Westcliff), Gillian Simons (Axios), Luke Wyngaard (Florida), Rochton Brown (Jan Kriel), Jayden September (Axios), Chandley Jacobs, Siya Mangali (albei Westcliff), Junade Filander, Zurich Stevens, Hedley Philander, Morne Oor, Marcos Lubaco (almal Axios), Xavier Jacobs, Wesley Kannemeyer (albei Florida), Gareth America (Westcliff), Ryan van Breda, Charles Hendricks, Joshua van Rooyen (almal Axios), Chriswin Bones (Westcliff), Mekyle Human (Florida), Yusuf Hannibal, Ralton Rhode (albei Jan Kriel-skool).
Bestuurder: Brynmor Africa. Afrigters: Graham O'Leary en Byron Koenze.
WP-verteenwoordiger: Tommy Lubbe.
Die WP se pas verkose o. 13-skolerugbyspan vir die komende Cravenweek is grootliks 'n "plattelandse" span met heelwat spelers uit skole in die Paarl, Durbanville en Somerset-Wes.
Die Cravenweek vir laerskole vind in die komende vakansie in Oos-Londen plaas.
Die streeptruie se span is: Daniël Jacobs (Van Riebeeckstrand), Laytham Lennert (Gene Louw), Phillip du Toit, Rohland Roos (albei LJS Paarl), Isak Swanepoel (Courtrai), Willem Lubbe (Eikestad), Irshaad Hanslo (Yellowwood), Theolin Edwards (Noord-Eind), Dylan Heath (Table View), Jonathan van der Byl (Beaumont), Tinamate Makomichi (Van Riebeeckstrand), Francois Gouws (Noord-Eind), Rudi Coetzee (LJS Paarl), Andile Mlambo (Table View), Hafeez Gabier (Hendrik Louw), Hunter Pillay (Beaumont), Jean-Luc van der Westhuizen (Gene Louw), Jayden Trentelman (Hendrik Louw), Lihlombe Mabengu (Gene Louw), Quade Smith (Noord-Eind), David de Villiers (Paarl Gim), Kule Thenga (Gene Louw), Dillan Francis (De Kuilen). Bestuurder: Abraham Douries. Afrigters: Reuben Abels, Siyasanga Mkiva en Heinrich van Rhyn.


















