Wiskunde Graad 8

KYK: Gr. 8 Wiskunde Les 11

Hierdie les word deur Madri Harmse van die Hoërskool Goudveld aangebied. Sy het 12 jaar se ondervinding as wiskundeonderwyseres en is ook 'n departementshoof en vakhoof.

Die fokus van die les is: Reguitlyne

Klik hier om die skyfies vir hierdie les af te laai.

Wat is #MySkool?

Netwerk24 het 'n groep ervare onderwysers ingespan om 'n superspan-onnies te wees wat hoërskool leerlinge aanlyn deur inperking gaan dra.

Kyk elke dag op Netwerk24 na nuwe aanlynklasse in Afrikaans.

Watter vakke word aangebied?

Ons fokus tans op die volgende vakke:

VIR MATRIEKS

Afrikaans Huistaal

Engels Eerste Addisionele Taal

Wiskunde

Fisiese wetenskappe

Lewenswetenskappe

Rekeningkunde

Wiskundige Geletterdheid

Besigheidstudies

VIR GRAAD 8

Wiskunde

VIR GRAAD 9

Wiskunde

VIR GRAAD 10

Wiskunde

Wiskundige Geletterdheid

Besoek ons YouTube-kanaal.

Besoek ons Facebook-blad.

Besoek ons Instagram-blad.

CTA