Hierdie les word deur Christa Nortier van die Hoërskool Richardsbaai aangebied. Sy het ses jaar se ondervinding as onderwyseres.
Die fokus van die les is: Meetkunde van 2D-voorwerpe: Vierhoeke
Klik hier om die skyfies vir hierdie les af te laai.
Wat is #MySkool?
Netwerk24 het 'n groep ervare onderwysers ingespan om 'n superspan-onnies te wees wat hoërskool leerlinge aanlyn deur inperking gaan dra.
Kyk elke dag op Netwerk24 na nuwe aanlynklasse in Afrikaans.
Watter vakke word aangebied?
Ons fokus tans op die volgende vakke:
VIR MATRIEKS
Engels Eerste Addisionele Taal
VIR GRAAD 8
VIR GRAAD 9
VIR GRAAD 10
Besoek ons YouTube-kanaal.
Besoek ons Facebook-blad.
Besoek ons Instagram-blad.






