Wiskunde

KYK: Wiskunde Les 9

Hierdie les word deur Morné Smit van die Hoër Volkskool in Potchefstroom aangebied. Hy het 18 jaar se ondervinding as onderwyser.

Die fokus van die les is: Differensiaalrekene (skets van derdegraadse funksies)

Klik hier om die skyfies vir hierdie les af te laai.

Wat is #MySkool?

Netwerk24 het 'n groep ervare onderwysers ingespan om 'n superspan-onnies te wees wat matrieks aanlyn deur inperking gaan dra.

Kyk elke dag op Netwerk24 na nuwe aanlynklasse in Afrikaans.

Watter vakke word aangebied?

Ons fokus tans op die volgende vakke:

Afrikaans Huistaal

Engels Eerste Addisionele Taal

Wiskunde

Fisiese wetenskappe

Lewenswetenskappe

Rekeningkunde

Wiskundige Geletterdheid

Besigheidstudies

Klik hier vir die opgedateerde rooster en meer inligting.

Besoek ons YouTube-kanaal.

Besoek ons Facebook-blad.

Besoek ons Instagram-blad.

CTA