Anja van der Merwe

Anja van der Merwe

Joernalis

Anja van der Merwe is ’n joernalis by Netwerk24, met agt jaar se ervaring in die mediabedryf. Sy doen misdaad- en hofverslaggewing, ondersoekende joernalistiek en ook sagter menslike stories. Sy het Kovsies haar BA Honneurs in Afrikaans en Nederlands verwerf en is besig met haar meestersgraad aan die Universiteit Stellenbosch.

Ligging

Pretoria