Charles Smith
Nuushoof: Sentraal
Charles Smith is 'n hartstogtelike Vrystater met 38 jaar ondervinding in joernalistiek in Suid-Afrika. Hy skryf graag artikels en rubrieke oor die mense in die hartland, en hou wat in Amerika en die res van die wêreld gebeur dop.