Hanri Wondergem

Hanri Wondergem

Inhoudsbestuurder

Hanri Wondergem is 'n bekroonde multimedia-joernalis. Nes Sarel Seemonster is stories haar lewe en klank is haar passie. Sy is Netwerk24 se multimedia-span se klankkenner. Buite die ateljee is sy rubriekskrywer, eggenoot, ma van twee seuns en skubaduiker.

Ligging

Johannesburg

Eerbewyse & pryse

ATKV-mediaveertjie (2019), Vodacom Joernalis van die Jaar (2017)