Hendrik Cronjé
Spesialis rugbyskrywer: Rapport
Hendrik het al sedert 2003 verskeie toere saam met die Springbokke meegemaak. Hy was in Brighton met die nederlaag teen Japan en in Albany toe die Kiwi's die Bokke afgeslag het. Hy was ook teenwoordig toe die Bokke die Wêreldbeker omhoog gehou het in 2019 in Japan en 2023 in Frankryk.