Jana Breytenbach
Senior Spesialis Verslaggewer
Jana Breytenbach is 'n senior spesialis verslaggewer wat haar loopbaan in die laat 2000's by Die Burger begin het en later by Netwerk24 aangesluit het. Sy dek van hoëprofiel-strafsake soos die Van Breda-bylmoorde en ingewikkelde siviele sake oor grondwetlike kwessies.