Laetitia Pople

Laetitia Pople

Nasionale kuns- en vermaakredakteur

Laetitia Pople is 'n bekroonde kunsjoernalis en resensent. Sy werk al vir 30 jaar in die domein van die kunste omdat sy glo in die krag van kuns om die wêreld 'n beter plek te maak.

Ligging

Kaapstad

Eerbewyse & pryse

Stad Kaapstad vir bydrae en bevordering tot die kunste., Media 24 Legends-toekenning, Ster Kinekor Cinema Nouveau-toekenning vir bevordering van kunsrolprent.