Marita Herselman
Joernalis
Marita Herselman van die Langkloof is sedert September 2018 'n Netwerk24-joernalis in Bloemfontein. Sy dek hoofsaaklik aktuele sake en mensestories in die Vrystaat. Sy is in 2021 as ’n streekswenner in Vodacom se Jong Joernalis van die Jaar-kompetisie bekroon. Deernis en deeglikheid is haar leuse.