Gholf

Ashleigh mik na 3de kroon

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Suid-Afrika se Ashleigh Buhai sou wat wou gee om die horlosie met twee jaar terug te draai.

Ashleigh Buhai
Ashleigh Buhai

Buhai het in Desember 2022 die Australiese Ope-gholftoernooi vir vroue in Melbourne gewen toe sy Jiyai Shin van Suid-Korea met een hou geklop het. Buhai het die toernooi ook in 2023 gewen.

Buhai, wat reeds 22 toernooie wêreldwyd gewen het, het gister se derde ronde in 67 houe voltooi en op 208 (-10) geëindig.

Shin is op 204 houe (-14) met twee houe voor Australië se Hannah Green (206, -12) met Buhai derde.

• In Katar was Suid-Afrika se Charl Schwartzel (277, -11) tweede agter Peter Uihlein (Amerika) in LIV-gholf se internasionale reeks.

Louis Oosthuizen (-9) was derde en Dean Burmester (-8) vyfde. - The Golf Channel

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM