Clyde Reeves-Fortuin, kaptein van die Boland, hoop sy span kan Sondag in die Paarl in die voetspore van hul afrigter, Justin Ontong, ’n kwarteeu terug volg en met ’n senior provinsiale titel spog. Foto: Gallo Images
Boland en die Dolphins meet kragte in die eindstryd van die Eendagbeker-reeks. Klik op "kommentaar'' boaan die blad om die aksie regstreeks te volg.